InfoBedingungenDatenschutzKontakt
 
Wird aktualisiert
EWE ANDERS 🎙️

EWE ANDERS 🎙️

Veröffentlicht: 2025-04-29
© Ricia Bester en Mia Knoesen
EWE ANDERS 🎙️ - QR Code
2 Folgen
Audio
Anhören auf Apple Podcasts
2 Folgen
Audio
Anhören auf Apple Podcasts
Veröffentlicht: 2025-04-29
© Ricia Bester en Mia Knoesen
Aktuelle Folge
Episode 1.1 - Wat om te verwag

Episode 1.1 - Wat om te verwag

Länge: 6:28
Welkom by die eerste bonus-episode van Ewe Anders!
In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor wat om te verwag deur die loop van die Ewe Anders podcast.
By Ewe Anders gesels ons oor al die dinge wat ons lewens interessant en soms uitdagend maak – van roetine versus spontaniteit, die verskille tussen enkellewe en getroude lewe tot eerlike gesprekke oor ADHD en angs. Ons delf ook in hoe die samelewing ons identiteit en waardes vorm, deel ons reis-ervarings, gesels oor beroepsveranderinge, en die onsekerheid wat grootmenswees soms bring.
Ons release elke tweede Dinsdag ’n nuwe episode, en in elke episode fokus ons op een tema. Ons brei uit op onderwerpe waarvan julle in ons eerste episode al ’n voorsmakie gekry het.
Subscribe gerus, en sluit by ons aan elke tweede Dinsdag vir Ewe Anders!
Follow ons op Instagram:
Ewe Anders podcast:
https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==
Ricia Bester:
https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr
Mia Knoesen:
https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==
Folgen-ID: 1000705366059
GUID: f3841f51-6428-4cda-80fe-3683bfd6f87e
Erscheinungs­datum: 29.4.2025, 07:30:00

Beschreibung

Welkom by Ewe Anders, ‘n Afrikaanse podcast waar twee twintig-ietsie-jarige vriendinne, Ricia en Mia, hulle lewens en al die chaos wat daarmee gepaard gaan deel. Van vriendskappe en stories tot geestesgesondheid en eksistensiële krisisse—geen onderwerp is van die tafel af nie! Luister in vir ‘relateable’ gesprekke, eerlike refleksies, snaakse ervarings en baie lag terwyl hulle saam die wilde rit van volwassenheid aanpak.

Apple Podcasts: Kundenrezensionen

Kein Eintrag